Die seminaar fokus op Siviele Prosesreg, Uitsettings en Reëlwysigings. Nuwe ontwikkelings op hierdie gebied van die reg asook nuwe regspraak sal behandel word met die fokus op die praktyk.

Die datums in die verskillende sentra is soos volg:

Pretoria 9 September
Port Elizabeth 12 September
Durban 14 September
Johannesburg 16 September
Kaapstad 10 Oktober
Stellenbosch 12 Oktober

Seminare sal in Engels aangebied word tensy daar tydens die seminaar geen sodanige behoefte is nie. Vrae en bespreking sal waar prakties in Afrikaans hanteer word.

Lees meer oor die seminare en die formaat in ons  vorige joernaal, of LEES MEER HIER :

afAfrikaans