MEER OOR Christo Smith Prokureurs Ing.Established 1989 - SINCE 1ST OCTOBER 1989 - WATCH OUR STORY HERE

CHRISTO SMITH Prokureurs Ing. is gevestig in 1989 en spog met ‘n indrukwekkende rekord van bykans 30 jaar se suksesvolle siviele eise, eiendomstransaksies, egskeidings, skuldinvorderings en boedels. Die firma se primêre missie is die lewering van ‘n persoonlik georiënteerde diens.

Die professionele personeel komponent word gelei deur Christo Smith, ‘n prokureur met meer as 30 jaar litigasie ondervinding. Jacques Smith is aan die stuur van die aktesafdeling asook eiendomsbestuur en boedelbereddering.

Die firma plaas ‘n hoë premie op sy onafhanklikheid en dien die belange van gewone individue en diegene wat kundige en kwaliteit diens van die hoogste gehalte eis.

Christo Smith is die outeur van twee regspublikasies en bied gereeld seminare aan oor aktuele onderwerpe.

Ons kan u bystaan in enige van die ondergenoemde terreine – gaan na die relevante skakel om meer te lees of kontak ons by 013 - 753 3187

Ons Regsdienste

Kommersiële
Reg

Ons kan verskeie
dienste in die veld
van maatskappye verskaf.

Kontrakte en
Regsdokumente

Koop of verkoop
jy 'n huis of 'n
plaas?

Aktes en Transportbesorging

Ons het 'n bevoegde
transportbesorgings personeel
komponent
Jacques Smith...

Skuld
Invordering

Ons is gerat om
doeltreffende herstelling van
slegte...

Egskeidings en
Huweliksreg

Is daar na jou
huweliksregime
omgesien...

Uitsetting en
Huureise

Het jy probleme met
wanbetalende huurders of
onwettige bewoners...

Administration
of Estates

The administration
of an estate involves
the...

Trusts, Testamente en
Bedoelbeplanning

Ons gaan almal dood,
of ons daarvan hou of
nie.

Moenie huiwer om te vra nie

Naam

Adres

Veritas Circle Chambers, 2 Strahm Street, Nelspruit, 1200

Selfoon

013 753 3187

E-posse

Algemeen reception@csprok.co.za

Seminare law@csprok.co.za

Conveyancing, Notarial Service & Deceased Estates: js@csprok.co.za

afAfrikaans