Regsdienste

Kommersiële
Reg

Christo Smith Prokureurs lewer
verskeie dienste op die gebied van
maatskappye, beslote korporsies, vennootskappe en algemene besigheidstransaksies. Die oprigting van...

Kontrakte en
Regsdokumente

Koop of verkoop jy ‘n huis of ‘n plaas? Vra iemand dat jy ‘n haastig geskrewe leningsooreenkoms “net gou” moet...

Aktes en Transportbesorging

Christo Smith Prokureurs beskik
oor doeltreffende en baie bekwame aktes personeel. Jacques Smith is die firma se transportbesorger en notaris. Die...

Skuld
Invordering

Christo Smith Prokureurs is gerat om slegte skuld effektief namens kliënte in te vorder.
In gevalle waar skuldenaars aan skuld...

Egskeidings en
Huweliksreg

Is jou huwelksgoedere bedeling in orde voordat jy trou? Wat is die beste bedeling? Ons adviseer oor en registreer huweliksvoorwaarde...

Uitsetting en
Huureise

Probleme met huurders wat nie betaal nie?
Onregmatige okkupeerders op jou eiendom? Of miskien kan jy nie okkupasie kry van...

Administration of Estates

The administration of an estate involves the management of a person’s assets after death.

Landdroshof en Hooggeregshof Litigasie

Christo Smith Prokureurs Ingelyf spesialiseer in Landdroshof en Hooggeregshof litigasie. Ons is ook verskyningsbevoeg in die Hooggeregshof. Wat is litigasie? Litigasie...

Trusts, Testamente en
Bedoelbeplanning

Ons gaan almal sterf, of ons daarvan hou of nie. As Christene verwag ons ‘n opwindende nadoodse dispensasie, maar ons naasbestaandes...

afAfrikaans