Kommersiële Reg

Christo Smith Prokureurs lewer verskeie dienste op die gebied van maatskappye, beslote korporsies, vennootskappe en algemene besigheidstransaksies.

The establishment of a company is a complicated and specialised field of the law. When a business is started, the vehicle of choice is important because it has an important bearing on tax liability which impacts on the success of the enterprise.

Vennote is dikwels groot vriende wanneer besighede afskop en besef eers later, wanneer probleme opduik, dat dit noodsaaklik was dat ‘n opgeleide prokureur ‘n skriftelike ooreenkoms vir hulle moes opstel.

Ons kan u adviseer oor die proses en die dokumentasie wat benodig word in plek kry.

We can assist you with any legal issue – go to the relevant field for more information or call us at 013 753 3187

Moenie huiwer om te vra nie

Naam
afAfrikaans