André van Wyk

André van Wyk

André van Wyk

Professionele Assistent / Professional Assistant General Litigation / Algemene Litigasie

013 753 3187

andre@csprok.co.za

André Lukas van Wyk het by Hoërskool Bergvlam gematrikuleer an verwerf in 2018 die LLB graad aan UNISA. Hy is as prokureur van die Hooggeregshof toegelaat in 2021 en is ook ‘n toegelate Notaris Publiek. André spesialiseer in litigasie en is ‘n ervare praktisyn op die gebied van mediese nalatigheid, arbeidsgeskille, kontraktuele en skadevergoedingseise. Hy verskyn gereeld in die Hooggeregshof en die Landdroshof.

afAfrikaans