Sarie Pieterse

Sarie Pieterse

Sarie Pieterse

General Litigation / Algemene Litigasie

ī‚

013 753 3187

ī¶

info@csprok.co.za

Sarie Pieterse is gebore op 23 Mei 1968 te Boksburg. Sy matrikuleer aan die Trompsburg Sekondere Skool in 1985 en sluit aan by die voormalige Trust Bank in Bloemfontein.

In 1991 aanvaar sy 'n betrekking by 'n prokureursfirma in Bloemfontein waar sy uitgebreide litigasie ondervinding opdoen oor 'n aantal jare. Sarie het drie kinders. Sy sluit in 2015 aan by die firma en staan aan die hoof van die Invorderingsafdeling. Sarie is veral bekwaam in die hantering van uitsettings, huureise en algemene invorderings. Sy het 'n besondere vermoƫ om resultate vir haar kliƫnte te kry deur daadwerklik uitstaande rekeninge in te vorder. Sarie geniet ook tuin-maak, lees en om tyd met haar kinders te spandeer.

 

afAfrikaans