Idette Smith

Idette Smith
Financial administrator / office management Finansiele administrasie / kantoorbestuur
013 753 3187
idette@csprok.co.za
Idette Latsky het groot geword aan die Oosrand en matrikuleer aan die Hoërskool Brandwag in 2000. Sy behaal die BA en HONS grade in teologie aan die RAU (tans UJ) in 2003 en 2004 en die BA graad in sielkunde aan Unisa in 2009. Sy is ‘n geregistreerde berader by HPCSA. Idette is getroud met Jacques en hulle het twee kinders, Benjamin en Miané.
Idette behartig die boekou en finansiële sake van die firma en speel ‘n sleutelrol in die balanseer van die boeke. Idette is ‘n natuurliefhebber en is aktief in haar plaaslike kerk.
