Cicke Lister
Cicke Lister
Aktes / Conveyancing
013 753 3187
admin@csprok.co.za
Cicke Lister was born in 1992 and completed her schooling at the Goudrif High School on the East Rand.
Cicke is ‘n ritmies-artistiese gimnas en het aan die SA kampioenskappe deelgeneem waar sy die tweede plek behaal.
Sy sluit in September 2012 aan by die firma. Sy hanteer tans die firma se aktes, eiendomsbestuur en seminare.
Cicke verseker dat transporte deurgevoer word in die kortste moontlike tyd en maak gebruik van moderne rekenaar sagteware wat kommunikasie met eiendomsagente en al die partye op ‘n daaglikse basis verseker. Sy is ook ‘n kranige netbalspeler.
Cicke en Jannie is die ouers van twee pragtige dogtertjies, Leané en Janicke.